Lukas Haas

Lukas Haas
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Lukas Haas (2018)

Geboortenaam Lukas Daniel Haas
Geboorte 16 April 1976 (1976-04-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1983–tans
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lukas Haas (gebore 16 April 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Witness (1985), Mars Attacks! (1996), Inception (2010), en The Revenant (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy